NEEM KENNIS:

Aansoeke vir rentevrye studielenings vir 2019 vir alle studente wat by Universiteite en Kolleges studeer (Akademia en Sol-Tech uitgesluit) open op 1 Maart 2018 en sluit 30 September 2018.

Sol-Tech studente kan vanaf 1 Februarie 2018 tot 31 Maart 2018 aansoek doen vir die Mei 2018 inname.

Akademia studente se aansoeke is tans gesluit.

sfs@helpendehand.co.za
Ek het reeds geregistreer

Registrasie

Alle inligting is van
toepassing op die student.

STUDENT SE BESONDERHEDE

* is verpligtend



Bevestigingskode sal hierheen gestuur word